Montpelier, Vermont
Montpelier is die hoofstad van die deelstaat Vermont en administratiewe sentrum van die distrik Washington in die noordelke gedeelte van Sentraal-Vermont. Montpelier lê teen 'n hoogte van 350 meter bo seevlak in 'n vallei van die Groen Berge.
Read article
Nearby Places
Barre (stad), Vermont