No coordinates found
Mieliestronk
Afrikaanse webwerf wat ten doel gehad het om kinders met hul skooltake te helpMieliestronk, of Dugeot se Mieliestronk soos dit ook bekend staan, was 'n Afrikaanse webwerf wat ten doel gehad het om kinders met hul skooltake te help. Op Mieliestronk was inligting oor spesifieke onderwerpe op 'n ensiklopediese maar informele wyse aangebied. Mieliestronk poog egter ook om mense te help wat hul algemene kennis wil opskerp. Die webwerf bestaan sedert 2001 en is vroeƫr deurlopend uitgebrei, maar dit word reeds verskeie jare lank nie meer aangevul of bygewerk nie. Mieliestronk se materiaal was in een stadium ook te koop en het in verskeie pakkette voorgekom.
Read article