Map Graph

Meroë

Meroë is ’n antieke stad aan die oosoewer van die Nyl in Soedan, sowat 200 km noordoos van Khartoem. Die terrein is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Daarnaby is ’n groep dorpe bekend as Bagrawiyah. Die stad was verskeie eeue lank die hoofstad van die Koninkryk Koesj. Die Koesjitiese koninkryk van Meroë het die naam "Eiland Meroë" gegee aan die moderne gebied Butana, ’n streek wat omring word deur die Nyl, Atbarah en Blou-Nyl.

Read article
Lêer:NubianMeroePyramids30sep2005(2).jpgLêer:Sudan_Meroe_Pyramids_2001.JPG