Map Graph

Manhattan

stadsdeel in New York met die hoogste bevolkingskonsentrasie en met 'n sterk handelsontwikkeling

Manhattan is die stadsdeel in New York met die hoogste bevolkingskonsentrasie en met 'n sterk handelsontwikkeling. Dit het 'n geskatte bevolking (2013) van 1 626 159 en 'n oppervlakte van 87,5 km². Dit grens aan The Bronx in die noorde en die East River skei dit van Brooklyn. Broadway is ook in Manhattan.

Read article
Lêer:Top_of_Rock_Cropped.jpgLêer:Flag_of_the_Borough_of_Manhattan.svgLêer:Seal_of_Borough_of_Manhattan.svgLêer:New_York_City_location_Manhattan.svg