Map Graph

Makalu

Makalu is 'n berg in die Himalaja wat op die grens tussen Nepal en Tibet geleë is. Met 'n hoogte van 8 485 meter is dit die vyfde hoogste berg in Asië en die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga en Lhotse. Makalu is net oos van Berg Everest geleë.

Read article
Lêer:Makalu_and_Chamlang.jpgLêer:Nepal_adm_location_map.svgLêer:Makalu.jpgLêer:Mount_Everest.jpg