Map Graph

Machu Picchu

15de-eeuse Inca-vesting in die Peruaanse Andes en UNESCO-wêrelderfenisgebied

Machu Picchu, en ook soms die "Verlore Stad van die Inkas" genoem, is 'n goed bewaarde Inkaruïne wat 2 430 m bo seevlak op 'n bergrif geleë is. Machu Picchu is bo die Urubambavallei in Peru geleë, sowat 70 km noordwes van Cusco. Die ruïne het vir eeue vergete geraak deur die buitewêreld, totdat die argeoloog Hiram Bingham dit in 1911 herontdek het en dit onder die wêreld se aandag gebring het.

Read article
Lêer:80_-_Machu_Picchu_-_Juin_2009_-_edit.jpgLêer:Peru_location_map.svgLêer:Intihuatana_Solar_Clock.jpgLêer:Machu_Picchu_Locn.pngLêer:MachuPichuSacredValley_fir000202_edit.jpgLêer:Machupicchu_intihuatana.JPGLêer:Perfectwall.jpg