Map Graph

Maanhaarrand

Maanhaarrand is klein nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die dorpie is naby die voet van die Magaliesberg op die R24 hoofpad tussen Krugersdorp en Rustenburg. Die naam is afgelei van die rotsriwwe in die omgewing wat soos die maanhare van 'n leeu lyk. Die nedersetting is aan die suidekant kant van Breedtsnek.

Read article
Lêer:South_Africa_North_West_location_map.svg