Map Graph

Louisvale

Louisvale is 'n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.

Read article
Lêer:South_Africa_Northern_Cape_location_map.svg