Londense Tower
kasteel in sentraal LondenHaar Majesteit se Koninklike Paleis en Fort, beter bekend as die Londense Tower, is 'n historiese monument in Sentraal-Londen, Engeland, aan die noordelike oewer van die Teemsrivier. Die Tower is in 1988 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.
Read article