Lanseria-lughawe
Lanseria-lughawe is in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is 'n internasionale lughawe maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is geleë langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die N14 nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by die N14 is gedurende 2009/10 opgegradeer. Die naaste groot stede is Krugersdorp, Randburg en Roodepoort.
Read article