Map Graph

Ktesifon

Ktesifon was 'n antieke stad aan die oostelike oewer van die Tigrisrivier en sowat 35 km suidoos van die hedendaagse Bagdad. Dit was langer as 800 jaar die hoofstad van Iran, ook bekend as Persië, in die tyd van die Partiese en Sassanidiese Ryk.

Read article
Lêer:Iraq_adm_location_map.svgLêer:Ctesiphon-ruin_1864.jpg
Nearby Places
Thumbnail
Seleukië