Map Graph

Kromrivier

Die Kromriver is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. die rivier en sy sytakke verskaf die meeste water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik aan Gqeberha. Dit is die naaste rivier aan hierdie stedelike gebied met voldoende goeie water.

Read article
Lêer:St_Francisbaai.JPGLêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg