Kreta
Kreta is die Griekse eiland met die grootste bevolking en oppervlakte, naamlik 8 336 km2. Dit is die vyfde grootste eiland van die Middellandse See en die grootste van Griekeland. Kreta lê aan die suidpunt van die Egeïese See, sowat 100 km van die Peloponneso.
Read article