Map Graph

Kos (eiland)

Kos is 'n eiland in die ooste van die Egeïese See, wat aan Griekeland behoort. Kos is die derde grootste eiland van die Dodekanesos, die Twaalf Eilande. Die hoofstad van die eiland is die dorp met dieselfde naam, Kos, wat in die noordooste van die eiland geleë is. Die eiland is aan die kus van Turkye by Bodrum geleë, noordwes van Rodos en suidoos van Samos. Kos is ook die naam van die munisipaliteit, waaraan die stad Kos behoort.

Read article
Lêer:Kos_by_Sentinel-2_Cloudless.jpgLêer:Harbour_of_Kos.jpgLêer:Asklepieion_Kos.jpgLêer:Plane_tree_of_Hippocrates.jpgLêer:Kos_roman_amphitheater.jpgLêer:Windmill_Antimahia_Kos.jpg