Koerilemeer
Die Koerilemeer is 'n kaldera en kratermeer op die Kamtsjatka-skiereiland, Rusland. Dit is ook as die Koerilskojemeer bekend. Dit is deel van die Oostelike Vukaansone van Kamtsjatka wat saam met die Sredinni-reeks een van Kamtsjatka se vulkaangordels vorm. Dié vulkane ontstaan vanweë die subduksie van die Pasifiese Plaat onder die Ochotsk- en die Eurasiese Plaat.
Read article