Map Graph

Knysna

dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika

Knysna is 'n dorp in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die woord Knysna, uitgespreek, is waarskynlik van Khoisan afkomstig en kan rofweg as "plek van hout" vertaal word. Volgens die munisipaliteit van Knysna was daar sowat 76 150 inwoners in 2019. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp, in die hart van die Tuinroete. Knysna is 55 kilometer oos van George geleë tussen heuwels, op die oewer van die Knysna-strandmeer, en 33 km verder oos is Plettenbergbaai.

Read article
Lêer:Knysna_lagoon_and_Thesens_Island_(14010124923).jpgLêer:South_Africa_Western_Cape_location_map.svgLêer:BelvidereHolyTrinityKerk.JPGLêer:Knysna_Koppe.JPGLêer:NG_kerk_Knysna,_Gert_du_Plessis.jpg