Kirof
Kirof, voorheen bekend as Wjatka (Вя́тка) en Chlinof (Хлы́нов), is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Kirof-oblast. Dit is aan die Wjatka-rivier geleë. Die bevolking in 2013 was 483 176.
Read article