Map Graph

Kentani

nedersetting in Suid-Afrika

Kentani is 'n klein dorpie in die voormalige Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê tussen die kus en Butterworth. Die dorpie is vernoem na 'n plaaslike hoofman wat sy hoofkwartier op 'n nabygeleë koppie gehad het. Die koppie se naam was kwaCentane "die plek van Centane".

Read article
Lêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg