Map Graph

Karibiese gebied

Die Karibiese gebied is 'n streek in die westelike tropiese deel van die Atlantiese Oseaan, noord van die ewenaar. Dit bestaan uit die Karibiese See en die Wes-Indiese Eilande. Die Karibiese gebied is genoem na die volk van die Karibe, wat die Spaanse conquistadores op die Klein Antille ontdek het. Die gebied beslaan 'n oppervlakte van 2 754 000 km² en 'n bevolking van 39 169 962. Die Karibiese gebied behoort tot Noord-Amerika; net die eilande van Colombia en Venezuela asook die drie Guyana's word as 'n deel van Suid-Amerika beskou.

Read article
Lêer:Karibik_NASA_World_Wind_Globe.jpgLêer:CIA_map_of_the_Caribbean.pngLêer:Caribbean_(orthographic_projection).svgLêer:Caribbean_maritime_boundaries_map.svg