Map Graph

Karasee

Die Karasee is 'n see van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland tussen Nowaja Zemlja in die weste, Franz Josef-land in die noordweste, Sewernaja Zemlja in die noordooste en die vasteland van Siberië in die suide. Die Karasee grens aan die Barentssee in die weste, die Arktiese Oseaan in die noorde en die Laptefsee in die ooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 880 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 127 m. Die see is genoem ná die Kararivier; Kara beteken "gedempte ys" in die Nenets-taal.

Read article
Lêer:Yenisei_Ob_Kara_Sea.jpgLêer:Kara_Sea_map.pngLêer:Причал_Утреннего_ГКМ,_Обская_губа..jpgLêer:Ship_Valeri_Vasiliev_navigating_through_fast_ice_(2225219).jpgLêer:Танкеры_с_нефтью_прходят_Обскую_губу_в_сопровождении_ледоколов.jpgLêer:2018-10-01_MODIS_Terra_Kara_Sea_cyclone_between_Novaya_Zemlya_and_Siberia_970_hPa.jpgLêer:EPNZ_1-3_oil_and_gas_areas.png