Map Graph

Kanaän

land in die Antieke Nabye-Ooste

Kanaän was 'n Semitiessprekende bevolking en streek in die Suid-Levant in die antieke Nabye Ooste gedurende die laat 2de millennium v.C. Kanaän was geopolities belangrik in die laat Bronstydperkse Amarnatydperk as die gebied waar Egiptiese, Hetitiese, Mitanni- en Assiriese invloedsfere byeengekom of oorvleuel het. Baie van die hedendaagse kennis van Kanaän kom uit argeologiese uitgrawings in die streek.

Read article
Lêer:CarteCanaanAuBronzeRécent.jpgLêer:The_Ghassulian_star.jpgLêer:Dolmen_kueijiyeh.jpgLêer:Canaanite_Scarab_of_the_"Anra"_Type_MET_30.8.896_bottom.jpgLêer:Procession_of_the_Aamu,_Tomb_of_Khnumhotep_II_(composite).jpgLêer:Drawing_of_the_procession_of_the_Aamu_group_tomb_of_Khnumhotep_II_at_Beni_Hassan.jpgLêer:Basalt_Lion,_Holy_of_Holies,_Orthostat_Temple,_Hazor,_15th-13th_C._BC_(43217868001).jpgLêer:Sarcophagus_of_Canaanites.jpgLêer:Merenptah_Israel_Stele_Cairo.jpgLêer:BM_29785_EA_9_Reverse_v2.jpgLêer:Kingdoms_of_the_Levant_Map_830.pngLêer:KAnana.gifLêer:Enthroned_deity_MET_DP137934.jpgLêer:Map_Land_of_Israel.jpg