Kamtsjatka-skiereiland
Die Kamtsjatka-skiereiland, is ’n 1 250 km lange en maksimaal 450 km breë bergagtige skiereiland in die Russiese Verre-Ooste geleë, nege tydsones oos van Moskou. Met ’n oppervlakte van 370 300 km² is Kamtsjatka die grootste skiereiland in Rusland ná Taimir, met 'n bevolking wat op sowat 400 000 beraam word.
Read article