Hochheim am Main
Hochheim am Main is 'n stad in die administratiewe distrik Main-Taunus-Kreis van die Duitse deelstaat Hesse. Hochheim is 'n belangrike sentrum van die wynboubedryf wat hier tot in die Romeinse tydperk terugdateer. Plaaslike wyne, wat teen die suidelike berghange van die Taunus-reeks verbou word, word deur kenners onder die bestes op aarde gereken.
Read article
Nearby Places
Main