Map Graph

Hanover

Hanover is 'n klein dorpie waar die N1 en N10 nasionale paaie kruis in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die oorspronklike eienaar, Gert Gouws, het ingestem om sy plaas Petrusvallei te verkoop om 'n nuwe dorp te begin op voorwaarde dat die dorp Hanover genoem word. Die tweede "n" is weggelaat om die spelling minder Duits en meer Engels te maak. Die naaste groot dorpe is De Aar, Colesberg en Middelburg, Oos-Kaap. Die dorpie lê presies halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg, asook so te sê ewe ver van Upington en Oos-Londen of Port Elizabeth.

Read article
Lêer:South_Africa_Northern_Cape_location_map.svgLêer:NG_kerk_Hanover_1.jpgLêer:NG_Sendingkerk_Hanover.jpgLêer:Compass_rose_pale-50x50.png