Gwalior
Gwalior is die vierde grootste stad in die Indiese deelstaat Madhya Pradesj ná Indore, die hoofstad Bhopal en Jabalpur met 'n bevolking van 1 053 505 in 2011. Die stad is veral bekend vir die Gwalior-fort, verskeie Hindoetempels uit die 11de en 12de eeu, asook monumentale beeldhouwerke van die Djainisme uit die 15de eeu.
Read article