Map Graph

Gelderland

provinsie van Nederland in die ooste van die land geleë

Gelderland is een van die 12 provinsies van Nederland en is in die ooste geleë. Die provinsie het 'n bevolking van sowat 2 134 000 in 2023 gehad en beslaan 'n totale oppervlakte van 5 136 km² met 'n bevolkingsdigtheid van 430 inwoners per km² land. Die hoofstad is Arnhem en die grootste stad is Nijmegen.

Read article
Lêer:Gelderland-Flag.svgLêer:Gelderland_wapen.svgLêer:Gelderland_in_the_Netherlands.svgLêer:Prov-Gelderland-OpenTopo.jpgLêer:Nationaal_Park_Veluwezoom_R02.jpgLêer:Kootwijkerzand_2.jpgLêer:Heuvels_van_Groesbeek_-_panoramio.jpg