Map Graph

Gasherbrum II

Gasherbrum II, ook bekend as K4, is 'n berg in die Karakoram wat op die grens tussen Pakistan en Xinjiang geleë is. Met 'n hoogte van 8 035 meter is dit die dertiende hoogste berg van Asië en in die wêreld ná Berg Everest, K2, Kangchenjunga, Lhotse, Makalu, Cho Oyu, Dhaulagiri, Manaslu, Nanga Parbat, Annapurna, Gasherbrum I en Broad Peak.

Read article
Lêer:Gasherbrum2.jpgLêer:Pakistan_adm_location_map.svg