Map Graph

Fleet

dorp in Noord-Hampshire

Fleet is 'n dorp in die noorde van die Engelse graafskap Hampshire, sowat 37 myl suidwes van Londen geleë. Die nedersetting behels vier administratiewe parogieë of civil parishes: Fleet, Church Crookham, Crookham Village en Elvetham Heath.

Read article