Filotheou-klooster
Die Filotheou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die noordoostelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 12de in rang van die skiereiland se kloosters en is toegewy aan die stigter, Filotheus. Daar is tans sowat 60 monnike.
Read article