Map Graph

Ferrara

munisipaliteit in die Italiaanse

Ferrara is die administratiewe setel van die gelyknamige provinsie in die Italiaanse streek Emilia-Romagna, geleë aan die regteroewer van die Porivier. Die rivierarm Po di Volano vloei deur die historiese middestad wat deur Unesco tot wêrelderfenisgebied verklaar is. Ferrara is die setel van 'n Rooms-Katolieke aartsbiskop en een van die oudste universiteite in Europa, die Universiteit Ferrara wat in 1391 gevestig is.

Read article
Lêer:Ferrara_02.jpgLêer:Bandiera_di_Ferrara.pngLêer:Ferrara-Stemma.svgLêer:Italy_provincial_location_map_2016.svgLêer:Castello_esterno.jpgLêer:Palazzo_della_Borsa_-_Ferrara_-_2012_Northern_Italy_earthquake.jpg