Map Graph
No coordinates found

El (lengtemaat)

'n El is 'n ou lengtemaat, ongeveer so lank as 'n gemiddelde persoon se hand en voorarm. 'n El strek vanaf die elmboog tot die punt van die middelvinger. Dit was 'n eenvoudige manier om lengtes vinnig te kon opmeet. Die presiese lengte van 'n el het egter van een land na 'n ander, en binne 'n land selfs van een handelsentrum na 'n volgende verskil. As voorbeeld:

Read article
Lêer:Ell.jpgLêer:Regensburg_-_Altes_Rathaus_-_Masse_-_2016.jpg