Map Graph

Dutywa

Dutywa is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 11 076 gehad, waarvan 10 695 (96,6%) swart mense was. Dutywa is die setel van die Mbhashe Plaaslike Munisipaliteit, wat tans onder die Amathole-distriksmunisipaliteit resorteer. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

Read article
Lêer:N2_about_to_enter_Idutywa_(1568836305).jpgLêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg