Map Graph

Dieprivier

Dieprivier is 'n voorstad in Kaapstad, genoem na die Dieprivier wat deur die gebied vloei. Die voorstad grens aan Heathfield in die suide en aan Plumstead in die noorde. Dieprivier se spoorweghalte is op die hooflyn van Kaapstad na Simonstad geleë.

Read article
Lêer:Dieprivier_map.jpgLêer:OpenStreetMap_Cape_Town_small.svg