Map Graph

Danabaai

Plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika

Danabaai is 'n vakansiedorpie aan die Indiese Oseaan in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net wes van Mosselbaai en kyk uit oor Vleesbaai.

Read article
Lêer:South_Africa_Western_Cape_location_map.svg