Map Graph

D'Kar

D'Kar of Dekar is ’n dorpie in die distrik Ghanzi van Botswana. Dis sowat 40 km oos van die distriksetel, Ghanzi, geleë. Tydens die 2001-sensus was die bevolking 943, maar 10 jaar later het dit toegeneem tot 1 668.

Read article
Lêer:Botswana_location_map.svgLêer:Leerlooiery_op_D'Kar_in_Botswana.jpg