Coloradorivier
Die Coloradorivier is 'n groot suidwes-vloeiende rivier in Noord-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 'n 2 334 km, ontspring in die Rocky Mountain National Park in Colorado. Die vallei van die Coloradorivier is veral bekend weens die Grand Canyon in Arizona.
Read article