Map Graph

Citlaltépetl

Citlaltépetl is 'n berg in Noord-Amerika wat op die grens tussen die twee Meksikaanse deelstate Puebla en Veracruz geleë is. Met 'n hoogte van 5 636 meter is dit die derde hoogste berg van Noord-Amerika ná die Mount McKinley en die Mount Logan, die hoogste vulkaan van Noord-Amerika en die hoogste berg van Meksiko.

Read article
Lêer:Pico_Orizaba1.jpgLêer:Mexico_location_map.svgLêer:Pico_de_Orizaba,_Mexico.JPG