Map Graph

Brown-universiteit

Brown-universiteit is 'n privaat "Ivy League" navorsingsuniversiteit in Providence, Rhode Island. Dit is gestig in 1764 as die "College in the English Colony of Rhode Island and Providence Plantations". Dit is die sewende oudste instituut van hoër onderwys in die Verenigde State van Amerika, en een van die nege koloniale kolleges wat geoktrooieer was voor die Amerikaanse Revolusie.

Read article
Lêer:Brown's_University_Hall_in_2007.jpgLêer:Das_östliche_Eingangstor_der_Brown_University.jpgLêer:The_iconic_Van_Wickle_Gates_at_Brown_University,_one_of_America's_prestigious_"Ivy_League"_colleges,_in_Providence,_the_capital_of,_and_largest_city_in,_Rhode_Island.jpgLêer:John_Hay_Library_(Brown).jpg
Nearby Places
Thumbnail
Providence