Britstown
Britstown is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die middel van die Karoo, ongeveer 700 km van beide Kaapstad en Johannesburg geleë. Dit word deur die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit bestuur, wat onder die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit ressorteer.
Read article