Map Graph

Bowemeer

Bowemeer is die grootste van die Groot Mere in Noord-Amerika op die grens tussen Kanada en die VSA. Dit is ook die grootste varswatermeer ter wêreld volgens oppervlakte en die derde grootste volgens watervolume. Die meer beslaan 'n oppervlakte van 82 100 km² met 'n volume van 12 000 km³. Dit grens in die noorde aan die Kanadese provinsie Ontario, in die weste aan die Amerikaanse deelstaat Minnesota en in die suide aan Wisconsin en die Upper Peninsula van die deelstaat Michigan.

Read article
Lêer:Lake_Superior_NASA.jpgLêer:Lake-Superior.svgLêer:North_Shore_Trip_-_August_2015_-_MV_American_Integrity_at_Sunrise_(20671501245).jpgLêer:Lake_Superior_at_Neys_Provincial_Park_Ontario.jpgLêer:Coast_Guard_escorts_commerce_through_Lake_Superior_Ice_140403-G-ZZ999-004.jpgLêer:A_Cold_Winter_Morning_in_Duluth_(6857237775).jpgLêer:Pictured_Rocks_-_Lake_Superior.jpgLêer:Apostle_Island_Sea_Cave_in_Winter.jpgLêer:Lake_Superior_Aurora.jpgLêer:Con00054.jpg