Map Graph

Bouveteiland

Bouveteiland is 'n eiland geleë op 54˚26'SB, 3˚24'OL in die suidelike Atlantiese Oseaan. Die klein eiland behoort aan Noorweë en is eintlik 'n vulkaanpiek bedek met 'n permanente yslaag. Dit is onbewoon en dien amptelik as meteorologiese stasie.

Read article
Lêer:Bouvet_aerial_photo.jpgLêer:Orthographic_projection_centered_over_Bouvet_Island.pngLêer:Bouvet_Island-CIA_WFB_Map.png