Map Graph

Bismarcksee

Die Bismarcksee is 'n see van die Stille Oseaan in Oseanië tussen Nieu-Guinee in die weste en die Bismarckargipel in die ooste net suid van die ewenaar. Die Bismarcksee grens aan die Salomonssee in die suidooste. Die see het 'n oppervlakte van sowat 40 000 km² en 'n gemiddelde diepte van 2 000 m.

Read article
Lêer:Papua_New_Guinea_BMNG.pngLêer:Papua_Neuguinea.jpgLêer:Bola_volcano_above_stetin_bay.jpg