Map Graph

Berlyn, Oos-Kaap

Berlyn is 'n nedersetting 20 km oos van Qonce in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit word deur die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit beheer en word bewoon deur ongeveer 3 000 inwoners.

Read article
Lêer:South_Africa_Eastern_Cape_location_map.svg