Map Graph

Basra

Basra is 'n stad in die suidooste van Irak naby die Persiese Golf. Die stad het 'n bevolking van 3 500 000 in 2009 gehad en is die tweede grootste stad van die land ná die hoofstad Bagdad. Basra is geleë net suidwes van die grens tot Iran en net noord van Koeweit. Irak se vernaamste hawe is hier aan die Shatt al-Arab-rivier geleë.

Read article
Lêer:Basra-Shatt-Al-Arab.jpgLêer:Iraq_adm_location_map.svg