Map Graph

Auckland

Die grootste stedelike gebied in Nieu-Seeland

Auckland [ˈɔːklənd] op die Noordeiland van Nieu-Seeland is die grootste stedelike gebied in die eilandnasie. Met meer as 1,5 miljoen inwoners is 'n derde van die land se bevolking in Auckland saamgetrek. Die bevolkingsgroei van 1,6 persent, wat tussen Junie 2009 en Junie 2010 in Auckland aangeteken is, was volgens Statistics New Zealand die hoogste in die land. Die meeste nuwe aankomelinge in Nieu-Seeland vestig hulle in die metropolitaanse gebied van Auckland.

Read article
Lêer:Auckland_City_(1300490231).jpgLêer:Auckland.pngLêer:Aucklandmap.pngLêer:Waitematā_Harbour_Eastwards_View.jpg
Nearby Places
Thumbnail
Edenparkstadion