Agiou Panteleimonos-klooster
Die Agiou Panteleimonos-klooster, ook bekend as Rossikon (Ρωσσικόν), is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 19de in rang van die skiereiland se kloosters en die grootste wat fisieke grootte betref.
Read article