Map Graph

Aboe Simbel-tempels

Die Aboe Simbel-tempels is twee enorme rotstempels in Aboe Simbel in Nubië, Suid-Egipte. Hulle is geleë op die westeroewer van die Nassermeer, sowat 230 km suidwes van Aswan. Die kompleks is ’n Unesco-wêrelderfenisgebied bekend as die Nubiese monumente wat strek van Aboe Simbel tot by Philae.

Read article
Lêer:Panorama_Abu_Simbel_crop.jpgLêer:Abu_Simbel_relocation_by_Zureks.jpgLêer:Abu_Simbel_Small_temple_2.jpgLêer:Abusimbel.jpg