Psalms is 'n boek in die Hebreeuse Bybel. Omdat die oorspronklike betekenis van die woord lied beteken, kan die woord psalm gebruik word om godsdienstige lied te beteken.
Christelike fees wat op Sondag voor Paasfees gehou word
Palmsondag is 'n Christelike fees wat op Sondag voor Paasfees gehou word. Dit is die sesde en laaste Sondag van die vastyd en lui die Heilige Week net vóór Paasfees in. In Evangelies-Lutherse Kerke word dié week ook Stille Week genoem. Die Groot of Heilige Week van die Rooms-Katolieke en Oosters-Ortodokse tradisies sluit ook Paasfees self in. Die Palmsondag se datum hou verband met dié van Paasfees.
Een van die apokriewe boeke, die Psalms van Salomo, is 'n groep van 18 psalms wat in die 1ste of 2de eeu v.C. geskryf is en nie deel van die huidige Bybelse kanon uitmaak nie.