Die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie is 'n universiteit in Kaapstad. Dit beslaan onder andere kampusse in Zonnebloem en Bellville. Die universiteit is gevorm deur die samesmelting van die voormalige Kaapse Technikon en die Skiereiland Technikon.