Yucatán
From Wikipedia, the free encyclopedia
From Wikipedia, the free encyclopedia
Yucatán is een van die 31 deelstate wat saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Mérida is die hoofstad en die grootste stad in die deelstaat. Hierdie deelstaat is op die Yucatan-skiereiland geleë aan die ooste van Sentraal-Amerika langs die Golf van Meksiko. Sisal word in die deelstaat bewerk. Die deelstaat is 'n laagliggende plato wat nie hoër as 210 m bo seevlak is nie.
| |||||
Sien ander Meksikaanse deelstate | |||||
Amptelike naam: Estado Libre y Soberano de Yucatán ("Vrye en onafhanklike staat van Yucatán") | |||||
Volkslied: geen | |||||
Land | Meksiko | ||||
Hoofstad | Mérida | ||||
Grootste stad | Mérida | ||||
Munisipaliteite | 106 | ||||
Oppervlakte | 39 524 km²[1] (20ste) | ||||
Hoogste punt | 210 m[2] | ||||
Bevolking (2012) - Totaal - Digtheid |
2 015 977[3] (21ste) 51 inw./km² (17de) | ||||
Demoniem | Yucateco (a) | ||||
Goewerneur | Rolando Zapata (PRI) | ||||
Senators[4] | Daniel Ávila Ruiz (PAN) Adriana Díaz (PAN) Angélica Araujo (PRI) | ||||
Stigting | 23 Desember 1823[5][6] (8ste) | ||||
MOI (2010) | 0,734 – hoog (20ste) | ||||
BBP (KKP (2009) - Totaal - Per capita |
9 191 180,625 VSA-$[7] | ||||
Tydsone - Somertyd |
SST (UTC−6) SDT (UTC−5) | ||||
Poskode | 97 | ||||
ISO 3166-2 | MX-YUC | ||||
Amptelike webwerf | yucatan.gob.mx |
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.